
Acerca de
VEEKOS figura en el directorio de GlobalPetIndex como Fabricantes en Sudáfrica. Aún no hay categorías de producto registradas.
Descripción original (inglés)
Veekos (sentrale koperasie) Pty Ltd is in 1958 deur die Farmers Co-operative Union (FCU) gestig. Dit was te danke aan Bloemfonteinse boere wat hul eie voer moes vervaardig. In 1960 word die hoofkantoor na Oos-Londen verskuif en word subkantore in Johannesburg, Klerksdorp, Durban, Port Elizabeth, Paarden-eiland en Upington gestig. Die huidige voermeule het in Junie 1965 in werking getree met slegs mash-produksie moontlik, dit was ook die eerste voermeule in die Noord-Kaap. maIn 1966 is die eerste korrelproduksie, met melasse en lusern, geproduseer en die Veekos-hoofkantoor is in 1969 na Upington verskuif. As gevolg van ‘n toename in vraag, is die kapasiteit verdubbel deur ‘n bykomende korrelmeul by te voeg en die lusernmaalvermo in 1970 te verhoog. Uitbreidings was nodig en addisionele eiendom is gekoop om spoorvervoer en ekstra bergingskapasiteit in te sluit. In 1980 het Veekos ‘n moderne lusernmeule-aanleg gestig en is steeds op die voorpunt van kapasiteit en tegnologie vir ruvoer. In 1988 is ‘n weegbrug van 100 ton genstalleer. In 1996 is die mieliestoorkapasiteit van Veekos verhoog tot 4 500 ton. Agra (Koperatief) Beperk het die oorblywende 3de van die aandele wat die boere besit, gekoop en hiermee ‘n einde gemaak aan die Veekos-onderneming soos wat in 1958 begin is. In 2000 besluit die drie aandeelhouers, KLK Landbou, Oranje Koperasie Beperk en Agra (Koperatief) Beperk om verkoop Veekos (Edms) Beperk aan Voermeester Windhoek, Namibi. Voermeester het op 25 Augustus 2000 al die vaste bates en bedryfskapitaal oorgeneem. Veekos het deel geword van die NMI-groep en is die enigste Suid-Afrikaanse voermeule van die groep. In 2011 is ‘n meesterplan opgestel om die aanleg op te gradeer om klante beter te bedien, die kwaliteit te verbeter en die mark uit te brei, weens die ouderdom van die aanleg en die beskikbare nuwe tegnologie. Altesaam R15 miljoen is aan verbeterings bestee en tans kan die aanleg tot 300 ton veevoer van ho gehalte per dag lewer. Voermeulens in
Main products: bed; OEM
Preguntas frecuentes
¿Qué hace VEEKOS?
VEEKOS figura en el directorio de GlobalPetIndex como Fabricantes en Sudáfrica. Aún no hay categorías de producto registradas.
¿Dónde está VEEKOS?
VEEKOS tiene su sede en Sudáfrica. Sudáfrica.
¿Cómo puedo contactar con VEEKOS?
El correo, el teléfono y las redes sociales de VEEKOS se muestran a los usuarios registrados: crea una cuenta gratuita para desbloquear hasta 5 empresas al mes.
¿Está verificada la ficha de VEEKOS?
Todavía no. Esta ficha procede de fuentes públicas y aún no ha sido verificada; si representas a la empresa puedes reclamarla y solicitar la verificación.
¿Cómo se actualiza esta ficha?
La ficha se actualiza cuando la empresa completa o corrige su perfil y cuando GlobalPetIndex revisa las fuentes públicas. Los datos de contacto solo se muestran a los usuarios registrados.